En die seuns van Elpáäl was: Eber en Míseam en Semed; hy het Ono en Lod met sy onderhorige plekke gebou;
die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd vyf en twintig;
die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd een en twintig;
Lod en Ono, die Handwerkersdal.