Skip to Content

"kenan"

7 keer in AFR53

Toe Enos negentig jaar oud was, het hy die vader van Kenan geword.

En Enos het ná die geboorte van Kenan nog agt honderd en vyftien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

Toe Kenan sewentig jaar oud was, het hy die vader van Mahalálel geword.

En Kenan het ná die geboorte van Mahalálel nog agt honderd en veertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

So was dan al die dae van Kenan nege honderd en tien jaar, en hy het gesterwe.

Kenan, Mahalálel, Jered,

die seun van Metúsala, die seun van Henog, die seun van Jered, die seun van Mehaláleël, die seun van Kenan,