En die seuns van Náftali: Jágseël en Guni en Jeser en Sillem.
Dit is die seuns van Gílead: van Jeser die geslag van die Jesriete; van Helek die geslag van die Helkiete;
van Jeser die geslag van die Jisriete; van Sillem die geslag van die Sillemiete.
En Kaleb, die seun van Hesron, het by sy vrou Asúba Jeríot verwek. En dit is haar seuns: Jeser en Sobab en Ardon.
Die seuns van Náftali was: Jágsiël en Guni en Jeser en Sallum, seuns van Bilha.