En toe sy 'n seun baar, het hy hom Gersom genoem. Want hy het gesê: Ek het 'n vreemdeling in 'n vreemde land geword.
en haar twee seuns. (Die naam van die een was Gersom, want hy het gesê: Ek het 'n vreemdeling geword in 'n vreemde land;
En die kinders van Dan het vir hulle die gesnede beeld opgerig; en Jónatan, die seun van Gersom, die seun van Moses, hy en sy seuns was priesters vir die stam van die Daniete tot op die dag van die ontvolking van die land.
Die seuns van Levi was: Gersom, Kehat en Merári.
En dit is die name van die seuns van Gersom: Libni en Símeï.
van Gersom--sy seun was Libni, sy seun Jahat, sy seun Simma,
die seun van Jahat, die seun van Gersom, die seun van Levi.
En aan die seuns van Gersom, volgens hulle geslagte, uit die stam van Issaskar en uit die stam van Aser en uit die stam van Náftali en uit die stam van Manasse in Basan, dertien stede.
Aan die seuns van Gersom uit die geslag van die halwe stam van Manasse: Gólan in Basan met sy weiveld, en Astarot met sy weiveld;
van die seuns van Gersom: Joël, die owerste, en sy broers, honderd en dertig;
Die seuns van Moses was Gersom en Eliëser;
die seuns van Gersom: Sébuel, die hoof.
Sébuel, die seun van Gersom, die seun van Moses, was owerste oor die skatte.
van die kinders van Pínehas: Gersom; van die kinders van Itamar: Daniël; van die kinders van Dawid: Hattus,