En Israel het weggetrek en sy tent opgeslaan aan die ander kant van Migdal-Eder.
En die stede van die uiteinde van die stam van Juda se kinders af tot by die grens van Edom was in die suide: Kábseël en Eder en Jagur,
en Sebádja en Arad en Eder
Die seuns van Musi was Magli en Eder en Jéremot, drie.
En die seuns van Musi was Magli en Eder en Jérimot. Dit was die seuns van die Leviete volgens hulle families.