Skip to Content

"stap"

4 keer in AFR53

Welgeluksalig is jy, o Israel! Wie is soos jy? 'n Volk wat deur die HERE verlos is, die skild van jou hulp en wat die swaard van jou hoogheid is, sodat jou vyande julle al kruipende aan jou onderwerp; maar jy sal op hulle hoogtes stap.

wat alleen die hemel uitspan en stap op die golwe van die see;

waar die trotse roofdiere nie op trap nie, waar die leeu nie oor stap nie.

wat op die straat verbygaan naby haar hoek en in die rigting van haar huis stap,