Skip to Content

"semída"

3 keer in AFR53

ook die ander kinders van Manasse, volgens hulle geslagte, het 'n aandeel ontvang: die kinders van Abiëser en die kinders van Helek en die kinders van Asriël en die kinders van Segem en die kinders van Hefer en die kinders van Semída; dit is die manlike kinders van Manasse, die seun van Josef, volgens hulle geslagte.

en van Semída die geslag van die Semidaïete; en van Hefer die geslag van die Hefriete.

En die seuns van Semída was: Agjan en Segem en Likhi en Aníam.