Skip to Content

"sefátja"

12 keer in AFR53

Toe Sefátja, die seun van Mattan, en Gedálja, die seun van Pashur, en Jugal, die seun van Selémja, en Pashur, die seun van Malkía, die woorde hoor waarmee Jeremia die hele volk bly toespreek het, naamlik:

en die vierde Adónia, die seun van Haggit; en die vyfde Sefátja, die seun van Abítal;

die vyfde Sefátja, by Abítal; die sesde Jítream, by sy vrou Egla.

en Jíbneja, die seun van Jeróham, en Ela, die seun van Ussi, die seun van Migri, en Mesúllam, die seun van Sefátja, die seun van Rehúel, die seun van Jíbneja;

Elehúsai en Jerímot en Beálja en Semárja en Sefátja, uit Harif;

En hy het broers gehad, seuns van Jósafat: Asárja en Jéhiël en Sagaría en Asarjáhu en Mígael en Sefátja; hulle was almal seuns van Jósafat, die koning van Israel.

die kinders van Sefátja, drie honderd twee en sewentig;

die kinders van Sefátja, die kinders van Hattil, die kinders van Pogéret-Hassebáim, die kinders van Ami--

en van die kinders van Sefátja: Sebádja, die seun van Mígael, en saam met hom tagtig manspersone;

die kinders van Sefátja, drie honderd twee en sewentig;

die kinders van Sefátja, die kinders van Hattil, die kinders van Pogéret-Hassebáim, die kinders van Amon--

En in Jerusalem het van die kinders van Juda en van die kinders van Benjamin gewoon. Van die kinders van Juda: Atája, die seun van Ussía, die seun van Sagaría, die seun van Amárja, die seun van Sefátja, die seun van Mehaláleël, van die seuns van Peres;