Skip to Content

"sakkur"

9 keer in AFR53

En die seuns van Misma was: Hámmuel, sy seun, Sakkur, sy seun, Símeï, sy seun.

En dit is hulle name: Van die stam van Ruben: Sámmua, die seun van Sakkur.

Die seuns van Merári deur sy seun Jaäsía was Soham en Sakkur en Hibri.

van die seuns van Asaf: Sakkur en Josef en Netánja en Asaréla, die seuns van Asaf; onder leiding van Asaf wat volgens aanwysing van die koning besield gespeel het.

die derde vir Sakkur; sy seuns en sy broers, twaalf;

En naas hom het die manne van Jérigo gebou; en daarnaas het Sakkur, die seun van Imri, gebou.

Sakkur, Serébja, Sebánja,

en van die seuns van die priesters met trompette, Sagaría, die seun van Jónatan, die seun van Semája, die seun van Mattánja, die seun van Migája, die seun van Sakkur, die seun van Asaf,

En oor die voorraadkamers het ek Selémja, die priester, en Sadok, die skrywer, en Pedája, uit die Leviete, as skatmeesters aangestel; en as hulp vir hulle: Hanan, die seun van Sakkur, die seun van Mattánja, omdat hulle vertroubaar geag is; en hulle moes aan hulle broers uitdeel.